AbcSongLyrics.com

Elvis Blue Rede Om Te Glo english translation


Elvis Blue Rede Om Te Glo song lyrics
Elvis Blue Rede Om Te Glo translation
Elke mens het n storie
Everyone has a story
Elke mens het seer
Everyone has pain
Ek was al heel velore in die wind en donkerweer
I have been completely lost before, in the wind and dark weather.
My wildernis was groot en my beursie leeg
My wilderness was big, and my purse empty.
Toe gee jy my ñ rede, ñ rede om te glo
Then you gave me a reason, a reason to believe.


musiek speel
Music


Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet
I would never leave you, and I will never forget you.
Waarvandaan ek kom en als wat ek nou weet
From where I am from, and all that I know now.
In ñ wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet
In a world full of conflict, your peace keeps me in check
Want jy gee vir my ñ rede, ñ rede om te glo
Because you gave me a reason, to reason to believe


Ek glo soos ñ kind, n sondaar by jou deur
I believed like a child, a sinner at your door
n Dissipel by jou voete deur jou skoonheid neergeslee
A disciple at your feet, carried through by your purity
Al loop ek op n stofpad al kom daar donker weer
Even if I walk on dirt road, even if dark clouds loom
Volg ek jou want jy gee my n rede om te glo
I'll follow you because you gave me a reason to believe


Jou stem is vir my hemels en jou liefde bryt en wreed die lig in al my donker die een wat my vergeef
Your voice sounds like heaven and your love is wide and deep. The light in my darkness, the one who forgives me.
Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks
I'm in love with my everything; I love you with nothing to give
Jy gee vir my n rede n rede om te glo
You give me a reason, a reason to believe.
who who who (±7 keer)
Oooooh


Ek glo soos n kind, n sondaar by jou deur, n dissipel by jou voete deur jou skoonheid neer geslee(2 keer)
I believed like a child, a sinner at your door. A disciple at your feet, carried through by your purity
Al loop ek op n stofpad al kom daar donker weer
Even if I walk on dirt road, even if dark clouds loom
Volg ek jou want jy gee my, n rede om te glo
I'll follow you because you gave me a reason to believe
Volg ek jou want jy gee my n rede om te glo
I'll follow you because you gave me a reason to believe
whoa whoa whoa
Oooooooh