AbcSongLyrics.com

Louis Brittz In Die Hemel Is Die Heer english translation


Louis Brittz In Die Hemel Is Die Heer song lyrics
Louis Brittz In Die Hemel Is Die Heer translation
In die hemel is die Heer
In the heaven is the Lord
En sy glans is soos kristal
And His light is like crystal
Hy's die heilige van God
He's the holy one of God
En hy heers oor die heelal
And he's reigning over us
Daar is mag in Sy Woord
There is might in His Words
Soos die waters bruis Sy stem
As the waters roars His name
Soos die son op die see se blou
Like the sun over the blue ocean
So is die rykdom van Sy trou
such is the richness of His truth
En aan U is die mag
And in thou is the might
En die heerlikheid en krag
And the glory and power
En aan U is die eer
And in thou is the honor
En die lof want U regeer
And the praise for Thou rule
Miljoene in gereedheid
Millions on standby
Staan die engele om Sy troon
Are the angels around His throne
Verbysterend Sy sieraad
His staggering beauty
En die weelde van Sy kroon
And the wealth of His crown
Daar is mag in Sy Woord
There is might in His Words
Soos die waters bruis Sy stem
As the waters roars His name
Soos die son op die see se blou
Like the sun over the blue ocean
So is die rykdom van Sy trou
such is the richness of His truth
En aan U is die mag
And in thou is the might
En die heerlikheid en krag
And the glory and power
En aan U is die eer
And in thou is the honor
En die lof want U regeer
And the praise for Thou rule
U regeer in ons harte
Thou reign in our heart
U regeer oor die heelal
Thou reign over all
U regeer in ons lewens
Thou reign in our lives
U regeer ooral
Thou reign everywhere