AbcSongLyrics.com

Franja Du Plessis In Twee Geskeur english translation


Franja Du Plessis In Twee Geskeur song lyrics
Franja Du Plessis In Twee Geskeur translation
hoe kon ek dink dit was eg.
How could I think this was real?
ek ht geweet dis te goed om waar te wees.
I knew it was too good to be true
mar wat ek voel is weg.
But what I felt is gone
ek kan nie bekostig om te lewe in die vrees.
I can't afford to live in fear
hoe sal ek ooit kan weet hoe jy voel want jyt my hart gebreek.
How should I ever know how you feel, since you broke my heart?
eks in 2 geskeur.
I'm torn in two
my trane vlak hier in my oe.
My tears are in my eyes
ek sal hier uit leer.
I'll learn from this
want alles wat o s was is nou verby en ek het seer.
Because everything we were is now gone and I'm hurt
want ek het my hart op jou verloor.
Because I lost my heart to you
ek wil loop en net verdwyn.
I want to go and just disappear
dat ek ontslae raak van die pyn.
To get rid of the pain
hoekon jy my so verraai.
How could you betray me so?
dieselfde belofte aan al die ander gemaak.
The same promise made to all the others
want alles het om jou gedraai.
Because everything revolved around you
nie eers die aand onder die sterre maak vir jou meer saak.
Not even the night under the stars matters to you anymore
hoe sal ek ooit kan weet hoe jy voel want jyt my hart gebreek.
How should I ever know how you feel, since you broke my heart?
eks in 2 geskeur.
I'm torn in two
my trane vlak hier in my oe.
My tears are in my eyes
ek sal hier uit leer.
I'll learn from this
want alles wat o s was is nou verby en ek het seer.
Because everything we were is now gone and I'm hurt
want ek het my hart op jou verloor.
Because I lost my heart to you
ek wil loop en net verdwyn.
I want to go and just disappear
dat ek ontslae raak van die pyn.
To get rid of the pain
hoe sal ek jou weer in die oe kan kyk as ons anders lyk tussen ons vandag.
How will I be able to look in your eyes again if we seem different to each other now?
ek het vertrou dat ons liefde sal hou vir altyd.
I believed that our love would last forever
maar n muur is gebou.
But a wall has been built
eks in 2 geskeur.
I'm torn in two
my trane vlak hier in my oe.
My tears are in my eyes
ek sal hier uit leer.
I'll learn from this
want alles wat o s was is nou verby en ek het seer.
Because everything we were is now gone and I'm hurt
want ek het my hart op jou verloor.
Because I lost my heart to you
ek wil loop en net verdwyn.
I want to go and just disappear
dat ek ontslae raak van die pyn.
To get rid of the pain
eks in 2 geskeur.
I'm torn in two
my trane vlak hier in my oe.
My tears are in my eyes
ek sal hier uit leer.
I'll learn from this
want alles wat o s was is nou verby en ek het seer.
Because everything we were is now gone and I'm hurt
want ek het my hart op jou verloor.
Because I lost my heart to you
ek wil loop en net verdwyn.
I want to go and just disappear
dat ek ontslae raak van die pyn.
To get rid of the pain